"Jannaman"
— 歌う Dodo Nyoka
「Jannaman」は、レコードレーベル「Dodo Nyoka」の公式チャンネルで28 行進 2025からリリースされた南アフリカで演奏された曲です。「Jannaman」に関する独占情報をご覧ください。Jannamanの歌詞、翻訳、曲の事実を見つけてください。収益と純資産は、インターネット上にある情報に基づいて、スポンサーシップやその他の情報源によって蓄積されます。「Jannaman」の曲は、編集された音楽チャートに何回表示されましたか?「Jannaman」は、トップ100 南アフリカ曲、トップ40 南アフリカ曲など、人気のトップチャートに掲載された有名なミュージックビデオです。
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Jannaman" 事実
「Jannaman」はYouTubeで386.7Kの合計視聴回数と5Kのいいねに達しました。
曲は28/03/2025に提出され、チャートで6週間過ごしました。
ミュージックビデオの元の名前は「DODO NYOKA - JANNAMAN (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)」です。
「Jannaman」はYoutubeの28/03/2025 00:22:46に掲載されています。
"Jannaman"歌詞、作曲家、レコードレーベル
'n Spesiale dankie aan Ukutula Lodge dat ons by julle kon
;
Luister 'Jannaman' hier:
Volg vir Dodo op sosiale media:
Facebook -
Instagram -
TikTok -
Lirieke:
Jannaman kan
Want niemand kan soos Jan kan
Hy hou van ‘n vrou van Japanaman
Soos ‘n Hilux, soos Hilux
Roco Roco kom van Boksburg Noord
Hy hou van Vrydae bike ry en baklei
Hy hou van Rock ’n Roll
Ons het gewerk deur die dag
Ons het gejag in die nag
Ons het gesweef al die pad, die pad, die pad
Ons gaan plaas toe
Ons het die biltong gehang
Ons het die slange gevang
En die manne was nou bang, bang, bang
Behalwe Jannaman
Brendon is ‘n bees van Bloemfontein
Hy boer met boer pampoene
En hy hou van braai
En ‘n dubbel brandewyn
Marno was ‘n man daar van Magaliesburg
Hy hou van vis vang,
Rustigheid langs die dam
Hy luister Bob Marley
Ons het gewerk deur die dag
Ons het gejag in die nag
Ons het gesweef al die pad, die pad, die pad
Ons gaan plaas toe
Ons het die biltong gehang
Ons het die slange gevang
En die manne was nou bang, bang, bang
Behalwe Jannaman
Ons het gevis langs dam
Het gesing langs die vlam
Het gepraat op die plaas
Het gekuier in die aand
Ons hoor die boerboele blaf
Dis tyd om te jag
Jannaman kan
Want niemand kan soos Jan kan
Hy hou van ‘n vrou van Japanaman
Soos ‘n Hilux, soos Hilux
Jannaman kan
Want niemand kan soos Jan kan
Hy hou van ‘n vrou van Japanaman
Soos ‘n Hilux, soos Hilux