"As Ek Opstaan"
— 歌う Dodo Nyoka
「As Ek Opstaan」は、レコードレーベル「Dodo Nyoka」の公式チャンネルで11 六月 2024からリリースされた南アフリカで演奏された曲です。「As Ek Opstaan」に関する独占情報をご覧ください。As Ek Opstaanの歌詞、翻訳、曲の事実を見つけてください。収益と純資産は、インターネット上にある情報に基づいて、スポンサーシップやその他の情報源によって蓄積されます。「As Ek Opstaan」の曲は、編集された音楽チャートに何回表示されましたか?「As Ek Opstaan」は、トップ100 南アフリカ曲、トップ40 南アフリカ曲など、人気のトップチャートに掲載された有名なミュージックビデオです。
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"As Ek Opstaan" 事実
「As Ek Opstaan」はYouTubeで124.4Kの合計視聴回数と1.6Kのいいねに達しました。
曲は11/06/2024に提出され、チャートで0週間過ごしました。
ミュージックビデオの元の名前は「DODO NYOKA - AS EK OPSTAAN (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)」です。
「As Ek Opstaan」はYoutubeの10/06/2024 10:40:43に掲載されています。
"As Ek Opstaan"歌詞、作曲家、レコードレーベル
Luister 'As Ek Opstaan' hier:
Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
Facebook -
Instagram -
TikTok -
Musiekvideo: Gerduan Kemp
Grip/Assistente: Talita Brits & Hendrik Odendaal
Baie dankie aan 'Noag's Market' vir die deure in die musiekvideo.
Lirieke:
Wie is ek,
Sonder jou my vrou?
Net ‘n huis
Op sand gebou
Wie is Ek,
Sonder jou my vrou?
Net ‘n huis
‘n leë gebou
Maar ons jong belofte
Was net ‘n droom
Ons moes wakker word
Ons jong belofte was net ‘n droom
As Ek opstaan alleen
In die hemel sonder jou
My vrou sal ek moet terugkom
Weer en weer
As Ek opstaan alleen
In die hemel sonder jou
My vrou sal ek moet terugkom
Een laaste keer
Onthou jy nog
Ons eerste liedjie?
Onthou jy nog
Jou laaste briefie?
Onthou jy nog
Hoe ons saam kon droom?
As Ek opstaan alleen
In die hemel sonder jou
My vrou sal ek moet terugkom
Weer en weer
As Ek opstaan alleen
In die hemel sonder jou
My vrou sal ek moet terugkom
Weer en weer
As Ek opstaan alleen
In die hemel sonder jou
My vrou sal ek moet terugkom
Een laaste keer
Ek het jou alles gegee
Toe kry jy die seer
Ek moes aanbeweeg
Soos die see
Toe moes jy leer
Hoe om my te vergeet
My grootste vrees
Vir jou om te leef
Met my in gees
Sonder vlees (Hoe ons saam kon droom)
Here, gee my een naaste keer
Maar ons jong belofte
Was net ‘n droom
Ons moes wakker word
Ons jong belofte was net ‘n droom
As Ek opstaan alleen
In die hemel sonder jou
My vrou sal ek moet terugkom
Weer en weer
As Ek opstaan alleen
In die hemel sonder jou
My vrou sal ek moet terugkom
Een laaste keer